# Die Vryheidsfront Plus se leier, Corné Mulder, sê koalisies is onvermydelik voor November se plaaslike regeringsverkiesing, en die party ondersoek landwyd koalisie-keuses. Hy het in Centurion gesê hy sal nie met die ANC, die EFF of die MK-party op munisipale vlak saamerk nie. Mulder het aan die SABC gesê al is die VF Plus deel van die regering van nasionale eenheid, tree dit nie as ‘n ware koalisie op nie:
VF Plus bereid vir koalisie-ooreenkomste in alle provinsies, maar nie met ANC, EFF of MK-party nie
ENG-MulderOnGNU