Skip to content

VF Plus bekommerd oor wanbestuur van fondse en dienslewering in Tshwane [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê die toenemende gebrek aan fiskale dissipline, die ineenstorting van noodsaaklike dienslewering en verswakking van administratiewe vermoë in die metro mag nie toegelaat word nie. ʼn Woordvoerder van die party, Nick Pascoe, sê die metro se verval word weerspieël in verslae wat hierdie week aan die raad voorgelê is. Hy sê skuldinvordering neem af weens ʼn toenemende kultuur van niebetaling, terwyl herstelwerk aan infrastruktuur en dienslewering slegs op papier bestaan:

AFR NickonFunds