Skip to content

VF Plus bekommerd oor Tshwane se herklassifisering van kleinhoewes as residensiële eiendomme [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê hy is bekommerd omdat die Stad Tshwane kleinhoewes op die 2025 eiendomswaardasielys as residensiële eiendomme geklassifiseer het. Dit het tot aansienlik hoër eiendomsbelasting gelei. ʼn VF Plus-woordvoerder, Grandi Theunissen, sê alhoewel die waardasielys oop was vir openbare kommentaar, is daar nie behoorlik met eienaars gekommunikeer nie. Hy sê die ANC/ActionSA/EFF-regering se optrede is onregverdig en skend moontlik die Wet op Munisipale Eiendomsbelasting:

AFR GrandionSmallholdings