Skip to content

Veteraan-arbeidsadvokaat stel voor dat NEDLAC die Nasionale Dialoog lei [KLANK]

# ‘n Veteraan-arbeidsadvokaat, Micheal Bagraim, stel voor dat die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad die Nasionale Dialoog moet lei eerder as dat 700-miljoen-rand bestee word aan nog ‘n gepratery. President Cyril Ramaphosa het aangekondig die dialoog sal in Augustus begin om gesamentlike oplossings vir die land se verskeie uitdagings te vind. Bagraim sê dis ‘n feit dat oplossings wat bespreek word, nie noodwendig oorgaan tot daadwerklike optrede nie:

ENG MichaelonNationalDilogue