# Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, vra operateurs wat aansoek gedoen het vir bedryfslisensies, veral minibus- en skoliervervoeroperateurs, om dit af te haal. Dit volg nadat beduidende vordering gemaak is met die verbetering van interne bedryfs-vermoë en die stroomlyn van administratiewe prosesse om verwerkingstye te verbeter. Die departement se woordvoerder, Lesiba Mpya, sê meer as 400 geldige bedryfslisensies bly onafgehaal ondanks aansienlike vordering wat gemaak word:
Vervoeroperateurs in Gauteng gevra om hulle bedryfslisensies af te haal [KLANK]
ENG MpyaONOperatingLicences