Skip to content

Vervoerdepartement behaal ‘n skoon oudit eerste keer in 31 jaar [KLANK]

# Die minister van vervoer, Barbara Creecy, en adjunkminister Mkhuleko Hlengwa, sê die departement se eerste skoon oudituitkoms in 31 jaar is ‘n stap in die rigting van ‘n volledig verantwoordbare en skoon administrasie. Hulle het hierdie skoon oudituitkoms toegeskryf aan die departement se verbintenis tot skoon bestuur en verantwoordbaarheid. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê spesifiek oor interne beheermaatreëls het die Ouditeur-Generaal geen beduidende tekortkominge gevind nie, veral in die finansiële bestuursprosesse:

ENG CollenonCleanAudit