Skip to content

Madlanga-kommissie kry slegs afskrifte van 121 dossiere van KZN-taakspan oor politieke moorde [KLANK]

# Die polisie sê die Madlanga-kommissie gaan slegs afskrifte kry van die 121 dossiere wat die middelpunt is van bewerings oor polisiekorrupsie. Die oorspronklike dossiere sal by die KwaZulu-Natalse taakspan oor politieke moorde bly. Die kommissie se opdrag is om misdadigheid, politieke inmengery en korrupsie in die strafregstelsel te ondersoek. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê hulle ondersteun die kommissie se werk ten volle:

ENG MatheOnDockets