Skip to content

Adjunkministers vra publiek om tiener se moordenaar te help vind [KLANK]

# Die regering vra die publiek om die polisie te help om diegene wat verantwoordelik is vir die moord op die 14-jarige Likhona Fosa in Roodepoort, Gauteng op te spoor. Die adjunkminister vir Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, en die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, het vandag die toneel in Durban Deep besoek waar die jong meisie se verminkte liggaam gevind is. Hulle het ook haar gesin besoek. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê diegene wat verantwoordelik is, moet aanspreeklik gehou word:

ENG SelalaOnYoungGirl