# Die regering het die dood van ‘n Suid-Afrikaanse burger in Wes-Virginië in die VSA bevestig. Die Ministerie van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê Minister Ronald Lamola het meegevoel met die bedroefde familie betuig. Suid-Afrika se ambassade in Washington DC, bied intussen volle konsulêre bystand aan die gesin:
Regering bevestig dood van SA burger in die VSA [KLANK]
ENG ChrispinonTragicDeath