# Die N3-tolkonsessie sê ‘n aantal vragmotors versper die N3-tolroete by die afrit na Harrismith-Noord in die Vrystaat in beide rigtings. Die verkeer staan opgehoop en veroorsaak ‘n beduidende oponthoud in die rigting van Gauteng en Kwa-Zulu-Natal. ‘n Woordvoerder van die konsessie, Thania Dhoogra, het ‘n beroep op motoriste gedoen om hul reise na die gebied uit te stel tot verdere kennisgewing:
Verskeie vragmotors versper N3-tolroete in die Vrystaat in albei rigtings [KLANK]
ENG DhoograONTrucks