Skip to content

Verskeie munisipale klante skuld Tshwane R30-miljard [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê die 30-miljard-rand wat verskeie munisipale klante soos regeringsdepartemente en groot sakeondernemings hom skuld, belemmer doeltreffende dienslewering. Die metro gaan voort met sy skuldinvorderingsprogram. ʼn Metro-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê inwoners wat hul uitstaande eiendomsbelasting van die afgelope 12 maande betaal, kwalifiseer vir die afskrywing van 70-persent van enige munisipale skuld ouer as ʼn jaar:

ENG LindelaonVarious