Skip to content

Versetoptrede by dienssentrum in Lenasia ontwrig reaksietyd en dienslewering [KLANK]

# City Power het om verskoning gevra aan sy kliënte wat deur die Lenasia Diensleweringsentrum bedien word oor vertragings met die hantering van kragonderbrekings en verwante diensleweringsaangeleenthede. Woordvoerder Isaac Mangena sê dit volg op ‘n voortgaande betoging oor weerstand teen elektrisiteitsaankope wat tans daar plaasvind. Hy sê toevoer na die geraakte gebied sal slegs volgens die goedgekeurde herstelproses hervat word:

ENG MangenaONProtest