# Opknappings aan die ongevalle- en noodeenheid van die Verre Oos-Randse Hospitaal in Ekurhuleni, Gauteng, sal volgende week begin en vier maande duur. Gedurende hierdie tyd sal nooddienste tydelik binne in die hospitaal verskuif word om te verseker dat sorg sonder onderbreking voortgaan. Motalatale Modiba van die departement sê sekere dienste sal na ander kliniese gedeeltes verskuif word, terwyl ‘n tydelike buite-struktuur vir die algemene buitepasiënte-diens gebruik sal word:
Verre Oos-Randse Hospitaal se ongevalle- en noodeenheid word opgeknap [KLANK]
ENG ModibaOnRenovations