# Gauteng se LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het hartseer uitgespreek na die dood van ʼn 34-jarige onderwyser van Tetelo Secondary School in Soweto. Volgens berigte het die onderwyser verlede Woensdag ʼn e-taxi ontbied waarna hy verdwyn het. Hy is Maandag dood gevind. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die dood van so ʼn waardevolle opvoeder is ʼn verlies wat kinders se toekoms raak:
Vermiste onderwyser van Tetelo Secondary School dood aangetref [KLANK]
ENG MabonaOnEducatorDeath