Skip to content

Vermiste Fleurhof-seun se liggaam gevind [KLANK]

# Gautengse polisie het ʼn dossier geopen nadat die liggaam van ʼn elfjarige seun in Fleurhof, wes van Johannesburg gevind is. Jayden Lee Meek is Dinsdagmiddag as vermis aangemeld nadat sy skoolvervoer hom by sy woonkompleks afgelaai het. ʼn Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die seun se liggaam is gisteroggend op ʼn trap in die Swazi’s Place-kompleks in die gebied gevind:

ENG MasondoOnJaydenCase