# ʼn Vermeende bendelid verskyn na verwagting vandag in die Boksburg-landdroshof in Gauteng op aanklagte van moord en besit van ongelisensieerde vuurwapens. Die 23-jarige man is vasgetrek in verband met die moord op vier persone, insluitend twee lede van die teenbende-eenheid, die naweek in Reigerpark. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê die verdagte se inhegtenisneming volg na ʼn multidissiplinêre opsporingsoperasie wat gelei het tot die herwinning van twee R5-gewere in die KwaDukathole-nedersetting in Germiston:
Vermeende bendelid in hof vir moord op twee lede van Gautengse teenbende-eenheid [KLANK]
ENG MogaleONGangster