# Die Openbare Beskermer het ingegryp om die versperring van toelaes aan twee Gautengse pensioentrekkers op te hef. Hulle het by die kantoor gekla die maatskaplike sekerheidsagentskap, SASSA, het hul toelaes in Oktober verlede jaar laas betaal. Die Beskermer se woordvoerder, Ndili Msoki, sê die klaers het al die nodige dokumente ingedien en is destyds verseker dat die hersiening van hul aansoeke vir toelaes suksesvol was:
Verligting vir twee Gautengse pensioentrekkers toe OB ingryp om toelaaguitbetalings te hervat [KLANK]
ENG MsokiONPensioners