Die Verkiesingskommissie het wysigings aan die Kieswet voorgestel voor volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing. Die adjunk-hoofverkiesingsbeampte, Masego Sheburi sê hoewel die verkiesingsdatum nog nie amptelik vasgestel is nie, is die kommissie gereed om die munisipale verkiesing op die eerste Woensdag van November te hou, afhangende van besprekings met die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, en die kabinet:
Verkiesingskommissie stel veranderinge voor aan Kieswet voor 2026 plaaslike Regeringsverkiesing [KLANK]
ENG SheburiOnAmendments