Skip to content

Verkiesingskommissie sê voorbereiding vir plaaslike verkiesing is voor skedule [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê hy loop gerieflik voor met tegniese voorbereidings vir die plaaslike regeringsverkiesing. Net meer as 3,1-miljard-rand is toegeken vir die 2026/27-boekjaar en die kommissie verwag om 4,7-miljard-rand te bestee, wat ʼn tekort van 1,6-miljard-rand laat. Dit sal gedeeltelik gedek word deur 1,1-miljard-rand wat van die vorige jaar oorgedra kan word, hangende goedkeuring van die Nasionale Tesourie. Uitvoerende hoof Sy Mamabolo sê die verkiesing sal vry en regverdig wees:

ENG MamaboloOnUpgrades