# Die Verkiesingskommissie sê voorbereidings vir volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing verloop volgens plan. Meer as 305-duisend nuwe kiesers het tussen Januarie en September vanjaar geregistreer, waarvan die meeste digitale platforms gebruik het. Altesaam 508 politieke partye is tans geregistreer. Die adjunk-hoof-verkiesingsbeampte, Masego Sheburi, het aan die media gesê raadpleging duur voort om die presiese datum vir die verkiesing te bepaal:
Verkiesingskommissie sê raadpleging oor datum vir 2026 se verkiesing duur steeds voort [KLANK]
ENG SheburiOnReadiness