# Die Verkiesingskommissie sê politieke finansiering bly een van die mees bepalende en betwiste dimensies van demokratiese regering. Die kommissie en die Verkiesingsinstituut vir Volhoubare Demokrasie in Afrika, het ʼn spesiale artikel wat op politieke finansiering fokus, in die Journal of African Elections gepubliseer. Die kommissie se voorsitter, Mosotho Moepya, sê dit hanteer belangrike vrae oor wat verkiesingsintegriteit reg oor Afrika vorm. Dit sluit in korporatiewe befondsing van politieke partye, die volgehoue koop van stemme in die reg en praktyk, en die veranderende rol van staatsbefondsing:
Verkiesingskommissie sê politieke finansiering bepaal verkiesings se mededingendheid [KLANK]
ENG MoepyaONFunding