# Die Verkiesingskommissie het vir die vyfde agtereenvolgende jaar ‘n skoon oudit vanaf die Ouditeur-generaal ontvang. Die oudit dek die kommissie se finansiële state vir 2024/2025, insluitend die befondsing van politieke partye. Die hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, sê hierdie uitkoms bevestig die OVK bestuur sy openbare hulpbronne verantwoordelik en in lyn met wetlike vereistes:
Verkiesingskommissie ontvang skoon oudit vir 5de agtereenvolgende jaar [KLANK]
ENG MamaboloOnCleanAudit