Skip to content

Verkiesingskommissie het sosiale media gebruik om miljoene digitaal te bereik in 2024 se verkiesing [KLANK]

# Die uitvoerende hoof van die Verkiesingskommissie, Sy Mamabolo, het bevestig dat sosiale media ‘n kernbelangrike rol gespeel het in die kommunikasieveldtog vir verlede jaar se verkiesing. Hy het aan die parlementêre portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake gesê die veldtog het organiese sowel as betaalde inhoud gebruik met verskeie toepassings, insluitende Facebook, en meer as 203-miljoen boodskappe gestuur, terwyl SMSe en Please Call Me-boodskappe miljoene meer bereik het. Mamabolo sê ’n regstreekse webgesprek het onmiddellike kiesersondersteuning moontlik gemaak:

ENG-MamaboloOnMedia