Skip to content

Verkiesingskommissie berig 376 000 nuwe kiesers het aanlyn registreer [KLANK]

# Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê sy aanlyn kieserregistrasieportaal het die akkuraatheid en bestendigheid van die kieserslys voor die plaaslike regeringsverkiesing verhoog. Die uitvoerende hoof Sy Mamabolo sê ongeveer 376-duisend nuwe kiesers het tussen Januarie en Mei aanlyn geregistreer, met die meeste jong Suid-Afrikaners. Mamabolo het bevestig dat 27,9-miljoen Suid-Afrikaners tot dusver geregistreer het, en gesê die digitale platform help om maandelikse verliese op die kieserslys te vervang:

ENG-MamaboloOnOnlineRegistration