# Die Verkiesingskommissie sê voorbereidings is onderweg vir volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing, met ‘n sterk klem op inklusiwiteit. Die kommissie het bekend gemaak dat 55-persent van geregistreerde kiesers vroue is terwyl meer as 34 nuwe politieke partye sedert verlede jaar geregistreer is, wat die totaal op 472 te staan bring. Hoofverkiesingsbeampte Sy Mamabolo het die media ingelig dat wyksgrense nou gefinaliseer word:
Verkiesingskommissie berei voor vir 2026 se plaaslike regeringsverkiesing met klem op inklusiwiteit [KLANK]
ENG MamaboloOnPreparations