# Die Limpopo Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid sê verkeersvolumes op paaie na die provinsie sal na verwagting vanmiddag aansienlik toeneem, met mense wat na verskillende bestemmings vir die Paasnaweek reis. Die departement se woordvoerder, Tidimalo Chuene, sê wetstoepassingsbeamptes is op strategiese plekke op die hoofroetes ontplooi. Sy sê hulle sal verkeersvloei bestuur, verkeersoortredings bekamp en veiligheid op paaie verseker:
Verkeersvolumes op paaie na Limpopo sal na verwagting aansienlik toeneem [KLANK]
ENG TidimaloonTrafficVolumes