# Die Johannesburgse metropolisie sê motoriste kan vandag verkeersontwrigting in Johannesburg se middestad verwag tydens ʼn beplande optog deur Umphakathi Wesizwe. Sowat ʼn duisend deelnemers word by die optog verwag waar hulle ʼn memorandum aan die burgemeester se kantoor sal oorhandig. Die metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê mense kom negeuur by die Mary Fitzgerald-plein bymekaar en die optog begin elfuur:
Verkeersontwrigting in Johannesburgse middestad verwag weens Umphakathi Wesizwe-optog [KLANK]
ENG XolanionMarch