# Van Julie 2024 tot Junie 2025 het Kaapstad se verkeersdiens op vyf-duisend-392 voorvalle op die hoofweë gereageer. Die helfte hiervan was voertuie wat gaan staan het, net meer as 30-persent was botsings waarby voertuie, voetgangers en diere betrokke was, en die res was voorvalle soos betogings, misdaad, brande en oorstromings. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die Verkeersdiens se hoofwegpatrollie-eenheid het sedert November 2022 op 67-persent van voorvalle op hoofweë gereageer:
Verkeersdiens se hoofweg-eenheid reageer op 67% voorvalle op Kaapse hoofweë [KLANK]
AFR SmithOnHighwayCrime