Skip to content

Vereniging van Staatsamptenare vra regering om dienste intern te behartig om korrupsie te beveg [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê staatsdepartemente moet dienste soos skoonmaak, sekuriteit, skoolvoeding en die verkryging van skryfbehoeftes intern behartig om korrupsie te bekamp en vermorsing te verminder. Dit volg na ’n verslag wat toon dat 37-persent van senior bestuurders wat deur die Spesiale Ondersoekeenheid geëvalueer is, by twyfelagtige staatskontrakte betrokke is. Claude Naiker van die vereniging het die gebrek aan beskerming vir fluitjieblasers gekritiseer en vra sterker maatreëls teen korrupsie:

ENG NaikerOnInsourcing