# Die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers het ‘n beroep op die minister van Vervoer, Barbara Creecy, gedoen om planne vir ‘n nuwe Padongelukke Voordeelskema prys te gee en dat sy die sukkelende Padongelukkefonds moet hervorm. Die voorsitter van die vereniging, Pieter de Bruyn, waarsku dat die skema die slagoffers se regte en vergoeding sal verminder. Hy bestempel dit as agteruitgang, nie hervorming nie, en vra vir ‘n deursigtige en inklusiewe hersiening om die belange van slagoffers te beskerm:
TERUGAANKONDINGING: Hierdie berig aan jou gebring deur die Nasionale Persklub.