# Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel die stygende aantal seksuele teisteringsklagtes binne die Departement van Gesondheid in die Wes-Kaap. Hulle vra vir onmiddellike optrede deur die departement om die klagtes te ondersoek en ‘n zero-tolleransie beleid tot seksuele teistering te handhaaf. Koos Kruger van die vereniging vra dat die departement hierdie sake dringend moet aanspreek om die veiligheid van hul werknemers te verseker: