Skip to content

Vereniging bekommerd oor talle skole wat nie meer wiskunde as vak aanbied nie [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het kommer uitgespreek ná ‘n onlangse onthulling dat 464 openbare skole in Suid-Afrika nie meer wiskunde as vak aanbied nie. Die betrokke skole is in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Limpopo en die Wes-Kaap. Claude Naiker van die vereniging versoek die Departement van Basiese Onderwys om die werwing en behoud van geskoolde wiskunde-onderwysers voorop te stel en afgetrede onderwysers te herroep:

ENG ClaudeonMathematics