Skip to content

Verdagte gearresteer in verband met dodelike panga-aanval op tiener in Soweto [KLANK]

# Die polisie in Gauteng het ʼn 19-jarige verdagte gearresteer in verband met die moord op ʼn 18-jarige graad 10-leerder van die Mokgome Secondary School in Meadowlands, Soweto. Voorlopige ondersoeke dui daarop dat die oorledene deur onbekende verdagtes in Braamfischerville met ʼn panga aangeval en aangerand is. Die polisiewoordvoerder, Tintswalo Sibeko, sê nog mense sal moontlik in hegtenis geneem word:

ENG SibekoONSuspect