# Venezuela het aangekondig dat hy sy ambassade in Noorweë gaan sluit nadat opposisieleier María Corina Machado die Nobelprys vir Vrede ontvang het. Die Nobelkomitee in Oslo gee haar erkenning vir haar bevordering van demokrasie in Venezuela terwyl president Nicolás Maduro die 58-jarige as ‘n demoniese heks beskryf Die Noorse Ministerie van Buitelandse Sake het Venezuela se besluit as betreurenswaardig bestempel en sê die Nobelprys is onafhanklik van die regering. Machado voer al jare lank ‘n veldtog teen Maduro terwyl baie nasies sy bewind van 12-jaar as onwettig beskou.
Venezuela sluit se ambassade in Noorweë na opposisie-leier se Nobelprys