# Die N3-tolkonsessie sê die verkeer is opgehoop op die N3-tolroete in Van Reenenspas tussen die Vrystaat, KwaZulu-Natal en Gauteng ná ‘n vragmotorongeluk vanoggend. Twee vragmotors wat brand versper die hele pad. N3 se bedryfshoof, Thania Dhoogra, sê nooddienste is op die toneel:
Van Reenenspas gesluit ná vragmotorongeluk [KLANK]
ENG ThaniaonTruckCrash