Skip to content

Valke ontvang nuwe vloot voertuie [KLANK]

# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, het 78 nuwe voertuie, insluitend 14 gepantserde voertuie, aan die Valke oorhandig. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê die nuwe vloot het ten doel om die eenheid se kapasiteit te verbeter en beslissend te kan reageer op georganiseerde misdaad sowel as om operasionele doeltreffendheid in die stryd teen ernstige en voorkeur-misdade te verbeter. Sy sê hierdie voertuie sal veral operasies teen ernstige en geweldsmisdade versterk:

ENG KatlegoonVehicles