Skip to content

Valke-offisier sê Wentworth-bendegeweld het skerp gedaal na dood van KZN-taxibaas [KLANK]

# Die KwaZulu-Natal Valke-offisier Deena Govender het aan die Madlanga-kommissie gesê bendeverwante skietery in Wentworth het feitlik opgehou na die dood van taxibaas en insleepdiens-sakeman Bevan Loftus en lede van sy bende. Govender sê Loftus was ‘n persoon van beduidende belang tydens ondersoeke na skietvoorvalle en moorde in die gebied. Hy het die afname toegeskryf aan die ontwrigting van die bende en sê sy bewering kan deur statistiek en bewyse gesteun word:

ENG-GovenderOnShootings