Skip to content

Valke besoek City Power-hoofkantoor te midde van ‘n voortgesette ondersoek [KLANK]

# City Power het bevestig dat die Valke vandag hul hoofkantoor besoek het, as deel van ‘n voortgesette ondersoek wat in 2024 begin het. Die woordvoerder, Isaac Mangena, sê die agentskap bied steeds sy volkome samewerking na ‘n vroeëre versoek om inligting. Hy beklemtoon die besoeke is nie klopjagte nie maar roetinestappe van ‘n ondersoek. City Power het sy toewyding aan deursigtigheid herbevestig en onderneem om die proses ten volle te ondersteun:

ENG-MangenaOnHawks