Skip to content

Vakbonde veroordeel PRASA se aflegging van 508 werkers [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vervoer- en Geallieerde Werkersvakbond en die Verenigde Nasionale Vervoervakbond het die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se besluit om 508 werknemers af te lê, veroordeel. Die vakbonde noem dit ‘n groot slag vir werkers en die spoorwegsektor. Die vakbonde het ook herontplooiing en vroeë aftrede voorgestel. UNTU se waarnemende hoofsekretaris, Atenkosi Plaatjie, het aan die SABC gesê pogings is aan die gang om werksgeleenthede te red, met 227 werknemers wat as oortollig geïdentifiseer is:

ENG-PlaatjieOnRetrenchments