Skip to content

Vakbond vra ‘n ondersoek na tenderonreëlmatighede by SA Toerisme [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare versoek ‘n onmiddellike ondersoek na tenderonreëlmatighede by Suid-Afrikaanse Toerisme. Dit gaan oor ‘n tender ter waarde van 100-miljoen-rand wat aan ‘n onderneming met min of geen ervaring toegestaan is, nadat die onderneming na bewering vals dokumente ingedien het. Die tender hou verband met die Afrika 2025-program en die Afrika Reis-indaba. Claude Naicker van die vakbond vra die minister van Toerisme, Patricia de Lille, om gepaste stappe te doen:

ENG NaickeronInvestigation