Skip to content

Vakbond verwelkom skrapping van korrupte waterkontrakte [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die kansellasie van onreëlmatige kontrakte ter waarde van een-miljard-rand by die Departement van Water en Sanitasie is ‘n stap in die regte rigting. Die vakbond verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se pogings, wat reeds 569-miljoen-rand verhaal het, maar waarsku korrupsie verlam steeds dienslewering. Claude Naiker van die vakbond sê baie gemeenskappe het geen skoon water nie terwyl korrupte amptenare en diensverskaffers daarby baatvind:

 

ENG NaikerOnWaterCorruption