Skip to content

Vakbond versoek Statistieke SA om sy beplande hersienings te bespoedig [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare vra Statistieke SA om sy beplande hersienings van die arbeidsmagopname-metodes te bespoedig om die vaslegging van indiensneming in die informele sektor te verbeter. Die vakbond sê dit kan ‘n duideliker beeld van ekonomiese bedrywighede verskaf en meer doeltreffende beleidsreaksies ondersteun. Die woordvoerder, Claude Naiker, sê Suid-Afrika se stygende werkloosheid is nie bloot ‘n statistiek nie, dit is ‘n nasionale krisis wat gekoördineerde, kragtige en inklusiewe optrede vereis:

ENG ClaudeonExpedite