# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor bewerings dat sy verteenwoordiger by die Departement van Binnelandse Sake betrokke is by onwettige verkope van Suid‑Afrikaanse identiteitsdokumente aan buitelanders. Die vakbond sê hy beskou hierdie bewerings in ‘n baie ernstige lig. Woordvoerder Claude Naicker sê indien die beweerde gedrag bewys kan word, raak dit die kern van openbare vertroue, ondermyn die integriteit van die nasionale identifikasiestelsel en bedreig die oppergesag van die reg:
Vakbond veroordeel bewerings van die onwettige verkoop van ID’s deur ‘n werknemer van Binnelandse Sake [KLANK]
ENG ClaudeONEmployee