# Die Metaal-, Mynbou- en Verwante Werkersunie van Suid-Afrika sê hy verwerp, en is onomwonde gekant teen die onlangs voorgestelde anti-werker wysigings aan die land se arbeidswette. Woordvoerder, Mogoshadi Maserumule sê werkers sukkel met maatskappye wat vrystellings gebruik en weier om aan die voorwaardes van die bedingingsrade te voldoen. Sy voeg by dat die anti-werkerbepalings in die konsepkode afdanking sonder behoorlike proses vergemaklik, en beskerming vir werkers wat ‘n proeftydperk ondergaan, verswak:
Vakbond vasbeslote om ‘anti-werker’ arbeidswette te verwerp [KLANK]
ENG MogoshadionAmendments