# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Verdedigingsvakbond is bekommerd oor onderbefondsing en soldate se swak lone. Dit was gister die Verenigde Nasies se Internasionale Dag vir Vredebewaarders. Jeff Dubazani van die vakbond het aan die SABC gesê dit is onaanvaarbaar om te verwag dat Suid-Afrika moet voortgaan met sy deelname aan wêreldwye vredesendings, ondanks besnoeiings aan verdedigingsbegrotings en die swak toestande wat soldate moet verduur:
Vakbond spreek kommer uit oor onderbefondsing van SA-vredesendings [KLANK]
ENG-JeffOnFunding