Skip to content

Vakbond sê NSFAS se plasing onder administrasie is ‘n buitengewone en ernstige ingryping [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se plasing onder administrasie weerspieël ‘n diepgaande mislukking van bestuur en toesig. Die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, het die besluit geneem ná aanhoudende bestuurs-, finansiële en bedryfs-mislukkings. Claude Naicker van die vakbond sê hulle was deurentyd bekommerd oor die verdiepende krisis in NS-FAS en die verwoestende uitwerking op studente en werknemers:

ENG NaickerONIntervention