Skip to content

Vakbond prys Operasie Shanela II [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare prys Operasie Shanela Twee vir die inhegtenisneming van 308 verdagtes in die Noord-Kaap en sy beslaglegging op vuurwapens, dwelms en onwettige kontant. Die vakbond se woordvoerder, Steve Ledibane, sê hulle onderneem om hul samewerking aan die polisie te gee om staatsamptenare te beskerm, dienste te beveilig en vertroue in provinsiale veiligheid te herstel:

ENG LedibaneOnOpernationShanela