Skip to content

Vakbond loof Padverkeerbestuurskorporasie se skorsing van uitvoerende hoof [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die voorlopige skorsing van die Padverkeerbestuurskorporasie se uitvoerende hoof, Makhosini Msibi. Dit volg na bewerings van finansiële wanbestuur, onregmatige besteding en bestuursmislukkings by die staatsinstelling. ʼn Forensiese ondersoek is ingestel om die bewerings te ondersoek. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê Msibi se voorlopige skorsing is ʼn noodsaaklike stap om seker te maak die ondersoek vind onbelemmerd plaas:

ENG ClaudeCEOAllegations