# Die Vereniging van Staatsamptenare het die jongste verslag van die Departement van Verdediging en Militêre Veterane oor 20-miljoen-rand se reiskoste, gekritiseer. In ‘n geskrewe antwoord op ‘n vraag in die parlement, het minister Angie Motshekga ‘n ontleding gegee van hoe sy, haar twee adjunkte en ondersteuningspersoneel belastingbetalers se geld bestee het om 22 internasionale reise na Rusland, Angola, China, Saoedi-Arabië, Frankryk en ander lande te onderneem. Claude Naicker van die vakbond sê Motshekga is duidelik nie bekwaam om die eise en kompleksiteit van die departement te hanteer nie:
Vakbond kritiseer Departement van Verdediging se besteding van R20-miljoen op reiskoste [KLANK]
ENG NaickerOnMotshekga