# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor 233 polisiebeamptes wat tussen April 2024 en Oktober verlede jaar geskors is, baie reeds langer as ses maande. Woordvoerder Claude Naicker waarsku langdurige skorsings veroorsaak finansiële en sielkundige skade en ondermyn bedryfs-doeltreffendheid. Hy vra bestuur en belanghebbendes om uitstaande sake af te handel en versnelde konflikbeslegting af te dwing kragtens die Wet op Arbeidsverhoudinge:
Vakbond eis optrede teen langdurige SAPD-skorsings [KLANK]
ENG NaickerOnPolice